• Skip to content
  • Jump to main navigation and login

Nav view search

Navigation

Logo

KIESLYS

  • Tuis
  • Informasie
  • Nuus
  • Preke
  • Foto's

Tuis

Eis Doxan is:

 

'n onhafhanklike Christelike bediening wat funksioneer deur aanbiddingsgeleenthede, kleingroepbediening, Bybelstudie, bemagtigingsgeleenthede, uitreikprojekte en sosiale kontak.

 

Wees deel van die volgende:

 

Leef Jesus se lewe. Vra: "Sien jy Jesus in my raak?" Jesus is die aantrekkingskrag - nie een van ons nie.

Verbind jou aan ander gelowiges. Koinonia maak van ons 'n geestelike huisgesin. Ons is daar vir mekaar.

Val in by wat God alreeds besig is om in hierdie wêreld te doen. Deel sy droom: "Want so lief het God die wêreld gehad..." (Joh 3:16)

Jy kan deel word van:

 

die leierspan (visie en toerusting)

die bedieningspan (reël die aanbiddingsgeleenthede)

die musiekgroep (band en sang, liedkeuses)

die mediaspan (klank en beeld)

die drama- en dansgroep

uitreikbeplanningsgroep

Powered by Joomla!®